|
Die beste braaie in die geweste! |
|
|
|
|
Die Braai 'o' sourus braai se draagbaarheid maak dat jy hom kan in laai en saam neem net waar jy gaan. Hy gebruik min hout en gee vlammende warm kole. Dit maak mens sommer lus vir braaisport! 🥩🔥 #BraaiSport #braai #KampBraai |
||||||||||||||
|
||||||||||||||
|
1026 Rondavel ave., Allens Nek, 1709, Gauteng, South Africa © 2023 Braaiosourus |