Die beste braaie in die geweste!

Tuis

Braai ’o’ Sourus, vir die beste braaie in die geweste. Ons het tans twee modelle beskikbaar. Die nuutste is die Kamp Vlekvry 2024 model, die opvolger van die Kamp Alu 2023. Ons braaie het die unieke 'Diep Lug' sisteem om jou kole en vuur op sy beste aan die gang te hou. Met sulke warm kole het mens natuurlik 'n rooster lig sisteem nodig. Die unike 'Veerlig' rooster lig sisteem sal jou laat glimlag en braai met smaak. Die braai pak netjies op 'n 'n dra sak, ons uitkyk is: "Vat hom saam waar ookal jy gaan".
Dis nou genoeg, vat my na die Braai Winkel

Onlangse stories


Skaapboud is 'n gunsteling rondom Kersfees. Ons wys vir julle hoe om 'n skaapboud op die Braai'o'Sourus te braai vir Kersfees of enige ander spesiale, vriende of familie geleentheid. Dit is die tweede van ons groot vleis braaireeks. (Sien Vark-Kneukels) 🍖 🥩 🔥 #braai #braaiosourus #skaapboud #kersfees

Meer...

23 December 2024 - Braaiosourus


Mag al ons braai vriende die jaar vier met vuur! Dis 'n nuwe jaar met baie braai geleenthede wat voor lê! Kom ons maak dit 'n goeie een... #lekkerbraai #bestekampbraaai @2024 @happynewyear2024

01 January 2024 - Braaiosourus



1026 Rondavel ave., Allens Nek, 1709, Gauteng, South Africa
© 2023 Braaiosourus